Atlas
Afrikaans

About The Book

<p>Peri het by die Colony aangesluit om die sterre te sien... maar sy het nooit verwag om in 'n koepelstad vas te sit waar sy nie die lug kan sien nie. Daarom maak sy 'n ooreenkoms met Hercules - doen hom een guns en hy sal haar help om van die Colony te ontsnap na 'n planeet met atmosfeer.<br>Sy het net nie op so 'n groot guns gereken nie...<br>Atlas die yeti weet Hercules skuld hom maar wanneer hy kom om sy skuld op te eis pleks van om sy eie vuil werk te doen sit Hercules hom met 'n Mensemeisie op wat 'n gevaarlike afleiding blyk te wees. Veral met die wintersonkeerpunt wat vinnig nader kom...</p>
Piracy-free
Piracy-free
Assured Quality
Assured Quality
Secure Transactions
Secure Transactions
Delivery Options
Please enter pincode to check delivery time.
*COD & Shipping Charges may apply on certain items.
Review final details at checkout.
downArrow

Details


LOOKING TO PLACE A BULK ORDER?CLICK HERE