Christenskap Wetenskap en Die Bybel
Multiple Languages

About The Book

Johan Smit Het ‘N Groot Bydra Gelewer Tot Die Inhoud Vanhierdie Boek.Ek Het Johan Smit Ontmoet Na ‘N Skrywe Van My In Briewebeeld Sowat 3 Jaar Gelede.Met My Eerste Besoek Aan Hom In Edenvale Het Hy Vir Mysy Skrywes Gewys Aan Tydskrifte En Persone.Persone Het Ingesluit : Dr. Adrio Konig Dr. Isak Burger Dr.Bernard Ficker Dr. Deon Jonker Prof. J.S. Malan Prof.A.D. (Andries ) Du Toit En Nog Vele Geleerdes.Nadat Ek ‘N Paar Van Sy Briewe Gelees Het En Met Homgesels Het Was Dit Soos ‘N Soete Geur Wat Ek Gekry HetMet Die Wete Dat Hierdie Man Ontsaglike Kennis Het Van :Die Bybel En Al Die Variasies Van Christenskap Diegeskiedenis Van Die Christelike Geloof Asook Baie Andergelowe En Godsdienste.Hy Het ‘N Goeie Kennis Van Die Reg En Van Getuienis Lewerin Die Hof Wat Hy Baie Behendig Gebruik As Hy Getuienissein Die Bybel Aanhaal En Ontleed.Daar Is Ook Net Geen Einde Aan Hierdie Man Se Algemenekennis Nie.Om Sy Briewe Te Lees Dwing Net Soveel Respek Enbewondering Af As Om ‘N Meester-Kunstenaar Te Aanskouterwyl Hy Sy Kunswerk Skilder Of Beeldhouwerk Doen.
Piracy-free
Piracy-free
Assured Quality
Assured Quality
Secure Transactions
Secure Transactions
Delivery Options
Please enter pincode to check delivery time.
*COD & Shipping Charges may apply on certain items.
Review final details at checkout.
downArrow

Details


LOOKING TO PLACE A BULK ORDER?CLICK HERE