Die Mak Maniere van Wilde Diere
Afrikaans

Delivery Options
Please enter pincode to check delivery time.
*COD & Shipping Charges may apply on certain items.
Review final details at checkout.

LOOKING TO PLACE A BULK ORDER?CLICK HERE

About The Book

Die Mak Maniere van Wilde Diere is 'n boek om kinders deur die avonture van Suid-Afrika se wild te inspireer. Met stories van olifante wat trou of slange wat in knope vasgebind word ontlok hierdie plaaslike kindertitel 'n gevoel van verwondering.

Hierdie vier kortverhale wat gemik is op ouderdomme 5-10 jaar vorm 'n prettige wêreld van dieremanewales. Met pragtige illustrasies van Annerina de Beer; die verhale is geskryf deur 'n ma van twee met die doel om 'n liefde vir stories by Suid-Afrika se jong generasie te kweek.

Beskikbaar in Afrikaans en Engels in twee aparte uitgawes.

Piracy-free
Piracy-free
Assured Quality
Assured Quality
Secure Transactions
Secure Transactions
Fast Delivery
Fast Delivery
Sustainably Printed
Sustainably Printed
downArrow

Details