Die Verhaal van Sand
Delivery Options
Please enter pincode to check delivery time.
*COD & Shipping Charges may apply on certain items.
Review final details at checkout.
About The Book
Min verhale is so ewig soos dié van die wind en min stemme dra soveel wysheid soos dié van die woestyn. Sand se storie moedig kinders aan om nie verandering te vrees nie maar om daardie vrees te verstaan en self te kies hoe om dit te hanteer. Wanneer 'n stroompie by die woestyn kom probeer dit voortgaan soos altyd - sonder om te verander. Maar die wind leer hom dat ware groei soms verg dat jy moet verander sonder om op te hou wees wie jy is.
Hierdie verhaal is een van vele wysheidsverhale wat die Afghaanse filosoof Idries Shah vir sy kinders vertel het - verhale wat help om anders te dink en die wêreld met wysheid te bekyk. Hierdie unieke stories het hul oorsprong in Sentraal-Asië en die Midde-Ooste. Vandag word hulle pragtig geïllustreer uitgegee sodat kinders hier en anderkant die wêreld iets waardevols daarin kan ontdek
Piracy-free
Piracy-free
Assured Quality
Assured Quality
Secure Transactions
Secure Transactions
downArrow
Details
LOOKING TO PLACE A BULK ORDER?CLICK HERE