Dis Net Vel My Pel!
shared
This Book is Out of Stock!

About The Book

Jou velkleur maak jou nie vinnig sterk slim of gevaarlik nie. Ek wil sommer skree: Dis net vel my pel!

'n Geïllustreerde kinderboek oor die evolusie van velkleur gebaseer op navorsing deur die antropoloog dr. Nina Jablonski en die historikus dr. Holly Y. McGee. Saam beskik hulle oor meer as 40 jaar se kennis wat spruit uit hul akademiese werk wat deur ewekniebeoordelaars nagegaan is.

Ontmoet vir Epi Dermis! Epi se ander naam is “Vel”. Epi sal jou mooi vertel hoekom ons velle verskillende kleure het.

Epi sal die wetenskap van velkleur op ’n eenvoudige manier verduidelik. Epi is die orgaan in die liggaam wat die hardste werk! Laat Epi toe om aan jou te verduidelik hoekom sweet jou liggaam se geheime superkrag is! Saam met Epi sal ons die geskiedenis van velkleur ondersoek en uitvind waarom velkleur nie jou gedrag beïnvloed nie.

In Afrikaans vertaal deur Izak de Vries met ’n voorwoord deur Michael Jonas direkteur van die Afrikaanse Taalmonument en -museum.

Piracy-free
Piracy-free
Assured Quality
Assured Quality
Secure Transactions
Secure Transactions
*COD & Shipping Charges may apply on certain items.
Review final details at checkout.
1658
1758
5% OFF
Paperback
Out Of Stock
All inclusive*
downArrow

Details

LOOKING TO PLACE A BULK ORDER?CLICK HERE