As 'N Seuntjie Het Ek Aandagtig Geluister Na Al Die Romantiese Verhale Van Die Olifantjagters En Van Die Waagmoed En Dapperheid Van Die Jagters Op Die Spore Van Die Ivoordraers . . . ( Stories Soos Myne) Met Die Dood Wat Telkemale Oor Jou Hare Stryk. In Drome Het Ek Myself Gesien In Woude En Woestyne Op Die Spore Van Die Ivoordraers . . . Agter Die Alleenloper Buffel Aan . . . Gedroom Van Ongelooflike Avonture. Het Ek Maar Geweet Hoe Waar Al My Drome Eendag Sou Word.