<p>Sedert die Intergalaktiese Afspraakagentskap geopen het het Vertumnus net oë vir een vrou gehad - die een wat hy nie kan hê nie. Dus wanneer Flora na hom toe kom vir hulp maak hy vir haar 'n onwelvoeglike voorstel wetende dat sy dit nooit sal aanvaar nie.<br>Totdat sy ja sê...<br>Flora het nog altyd plante bo mense verkies maar nou is sy agtergelaat om die stukkies van haar tante se plaas bymekaar te maak... en die lewens van die meisies wat daar werk. In desperaatheid vra sy haar tante se rekenmeester vir hulp en vertel hom dat sy enigiets sal doen om op te maak vir haar aandeel in die hele gemors.<br>Wel amper enigiets...</p>
Piracy-free
Assured Quality
Secure Transactions
Delivery Options
Please enter pincode to check delivery time.
*COD & Shipping Charges may apply on certain items.