Hierdie boek is geskryf deur Shane Marquin van Rooyen.
Dit is ge��nspireer deur die gawe van die Heilige gees.
Die boek bevat kragtige boodskappe en woorde van aanmoediging volgens ons alledaagse lewe.
Ons as mense soek elke dag na antwoorde vir ons vrae en die situasies waarin ons onsself bevind.
Hierdie boek is saamgestel deur gebed openbarings navorsing notas en persoonlike ervarings.
Help en adviseer is die twee dinge waarna ons in ons daaglikse lewe soek.
Hierdie boek gaan oor ons swaarkry en stryd in die lewe van angs depressie woede verwarring en nog baie meer.

Piracy-free
Assured Quality
Secure Transactions
Delivery Options
Please enter pincode to check delivery time.
*COD & Shipping Charges may apply on certain items.