Suid-Afrika. Sê vir die dokter waar Jan van Riebeeck aan jou gevat het.

1652. Die beginpunt van al ons moderne kwale.

Kom vang 'n joyride saam met my deur ons vreeslike geskiedenis en beleef die ups en downs van Suid-Afrika!

Nie net in stereo nie (waar beskikbaar) maar in 'n taal wat nou glo op die krukkelys is!

Hier is dit dan nou. Ons verlede in vol kleur; kaal blatant en broos soos jou pa na 'n oggend stort voor die badkamer spieël.

Kom ons maak 'n bietjie moeilikheid - Die Kronieke van Suid-Afrika Boek 1: Jan Van Riebeeck.

Kimmie Kriel (34 WM) is gebore in Pretoria. Hy luister graag na die musiek van ons historiese onderdrukkers. Hy hou glo van die beat.

Piracy-free
Assured Quality
Secure Transactions
Delivery Options
Please enter pincode to check delivery time.
*COD & Shipping Charges may apply on certain items.