Langbourne
About The Book
<span style=color: rgba(0 0 0 1)>Nadat hulle ontvlug het van die onderdrukking in Pole vestig 'n jong Joodse familie hulle in Ierland waar hulle knellende armoede en swaarkry ondervind. Sonder die ondersteuning van hul treurende vader neem twee broers sake in hulle eie hande en span die seile na Afrika.
<span style=color: rgba(0 0 0 1)>In 1891 kom Morris (16) en Dawid (15) in Port Elizabeth Suid-Afrika aan en hulle begin onmiddellik om hulle besigheidsplan in werking te stel. Hulle span saam met Nguni 'n sagmoedige reus uit die amaXhosa-stam wat hulle die weg wys in die bosse van Afrika en hulle beskerm teen roofdiere wat hulle nie eens geweet het bestaan nie.
<span style=color: rgba(0 0 0 1)>Beginselvas gegrond in hul ouers se opvoeding leer die seuns om aan te pas by Afrika se toestande haar mense en kultuur. Hulle leer ook baie vinnig hoe om hier besigheid te doen met ongelooflike resultate.
<span style=color: rgba(0 0 0 1)>GEBASEER OP 'N WARE VERHAAL
Piracy-free
Piracy-free
Assured Quality
Assured Quality
Secure Transactions
Secure Transactions
Delivery Options
Please enter pincode to check delivery time.
*COD & Shipping Charges may apply on certain items.
Review final details at checkout.
downArrow
Details
LOOKING TO PLACE A BULK ORDER?CLICK HERE