Meevoerende slaaptydstorie vir kinders vanaf twee. Tweetalige uitgawe (Afrikaans en Xhosas) met aanlyn oudioboek en video in Afrikaans.
Tim kan nie aan die slaap raak nie. Sy klein wolfie is weg! Miskien het hy hom buite vergeet?
Stoksielalleen gaan hy uit in die nag ‒ en vind onverwags geselskap ...
► Met drukbare kleurbladsye! 'n Aflaaiskakel in die boek gee jou gratis toegang tot die prente uit die storie om in te kleur.
Incwadi ya bantwana ngentetha ezimbini ezohlukeneyo (IsiBhulu - Xhosa)
Tim can't fall asleep. His little wolf is missing! Perhaps he forgot him outside?
Tim heads out all alone into the night - and unexpectedly encounters some friends...

Piracy-free
Assured Quality
Secure Transactions
*COD & Shipping Charges may apply on certain items.