Mombakkies
Afrikaans

About The Book

<p>Hierdie ligte lees boek is vol kort stories gedigte en opgemaakte waarhede. Die titel Mombakkies verwys na my liefde vir die Afrikaanse taal en die gebruik van gevleuelde woorde. Dit verwys ook na die manier waarop ons almal maskers dra deur die lewe en dan ook deur die lees van hierdie stories en gedigte uitgewys word. Net miskien sien jy 'n weerspieëling van jouself in 'n storie of twee.</p><p></p><p>Van die stories is waar en ander klink dalk waar maar is so verdraai met my verbeelding dat dit fabelliepies word. Ek deel graag my opgemaakte waarhede met jou die leser ek glo dat hierdie mombakkies deur menigte gedra kan word.</p><p></p>
Piracy-free
Piracy-free
Assured Quality
Assured Quality
Secure Transactions
Secure Transactions
Delivery Options
Please enter pincode to check delivery time.
*COD & Shipping Charges may apply on certain items.
Review final details at checkout.
downArrow

Details


LOOKING TO PLACE A BULK ORDER?CLICK HERE