Sarel se Avonture Boek een
Afrikaans

About The Book

Ontmoet Sarel die See-skilpad - die Oseaan se Klein Held!

Maak gereed vir 'n kleurvolle spattende avontuur saam met Sarel en sy see-maats waar groot golwe en helder blou water die toneel stel vir 'n belangrike missie. Wanneer rommel van die land af in hul huis beland staan Sarel vasberade om 'n verskil te maak - en hy het 'n belangrike boodskap vir almal op die strand en daarbuite:

Moenie rommel rond strooi ons vra so mooi -
dit beland in die see ons kan dit nie keer
dit maak al die seediertjies seer!

Hierdie vrolike rymstorie neem jong lesers op 'n leersame reis vol waardevolle lewenslesse oor respek vir die natuur spanwerk en die belangrikheid van skoon oseane. Dit is perfek vir nuuskierige kindertjies klein omgewingshelde en gesinne wat saam wil werk om die aarde mooier te maak.

'n Hartroerende storie met 'n GROOT boodskap - want selfs klein handjies kan 'n reuseverskil maak!

As almal help van groot tot klein sal die oseaan weer helder skyn!

Piracy-free
Piracy-free
Assured Quality
Assured Quality
Secure Transactions
Secure Transactions
Delivery Options
Please enter pincode to check delivery time.
*COD & Shipping Charges may apply on certain items.
Review final details at checkout.
downArrow

Details

LOOKING TO PLACE A BULK ORDER?CLICK HERE