O Leser so spesiaal!

Daar in 'n hoekie sit jy miskien vandag

jou moed gebreek en jou toestand benard.

Traandruppels klewerig oor jou wange jy voel verward

worstelend soekend uitroepend jy't 'n gebroke hart!

Daar's onsekerhede wat jou menswees baie pla!-

Onverwagte siektes moord skielike dood daar's menige vrae.

Mag poëtiese woorde en digterlike sinne vir jou hart se kreet-

'n hemelse vertroosting bring om te ontspan en lag in lief en leed!

Lees Jesaja 43 ('n vertroosting)!

En mag die korreltjie silika in 'n juweel van kwarts ontvou!

Wense uit my hart vir jou!

Johanita

Piracy-free
Assured Quality
Secure Transactions
Delivery Options
Please enter pincode to check delivery time.
*COD & Shipping Charges may apply on certain items.