Stefan Sprinkaan
About The Book
<span style=color: rgba(59 56 56 1)>Stefan Sprinkaan is 'n Afrikaanse kinderboek wat geloofswaardes op 'n sagte kindervriendelike manier oordra. Die boek bestaan uit tien kleurvolle stories - <em style=color: rgba(59 56 56 1)>Die waarheid 'n Groot mond Moeg Help mekaar Om 'n maatjie te wees Gehoorsaamheid Dis lekker om te lewe Saam 'n Seer hart<span style=color: rgba(59 56 56 1)> en <em style=color: rgba(59 56 56 1)>Dood<span style=color: rgba(59 56 56 1)> - elkeen met 'n unieke les wat kinders help om die wêreld rondom hulle beter te verstaan.
<span style=color: rgba(59 56 56 1)>Saam met Stefan Sprinkaan Sylvia Slak Simon Skilpad die plaasboer en sy familie leer jong lesers hoe om te vertrou te vergewe lief te hê te deel en gehoorsaam te wees. Die stories speel af op Jesse se plaas 'n veilige liefdevolle omgewing waar humor avontuur God se sorg en die warm gevoel van saamwees op elke bladsy te vinde is. Elke hoofstuk skep ruimte vir gesprekke tussen ouer en kind oor emosies soos hartseer vreugde jaloesie en aanvaarding en wys hoe God se liefde in alledaagse ervarings sigbaar word.
<span style=color: rgba(59 56 56 1)>Hierdie boek is ideaal vir ouers onderwysers en kinders tussen 3 en 10 jaar. Dit werk perfek vir slaaptydstories klastydlesse of rustige familie-oomblikke. Dit is ook 'n wenner boek vir die terapie kamer. <em style=color: rgba(59 56 56 1)>Stefan Sprinkaan<span style=color: rgba(59 56 56 1)> is uiteindelik 'n hartstorie vir elke kind - 'n herinnering dat jy kosbaar waardevol en veilig is binne God se plan.
Piracy-free
Piracy-free
Assured Quality
Assured Quality
Secure Transactions
Secure Transactions
Delivery Options
Please enter pincode to check delivery time.
*COD & Shipping Charges may apply on certain items.
Review final details at checkout.
downArrow
Details
LOOKING TO PLACE A BULK ORDER?CLICK HERE