*COD & Shipping Charges may apply on certain items.
Review final details at checkout.
About The Book
Description
Author

Eben Etzebeth is die speler wat al die meeste toetswedstryde in Suid-Afrikaanse rugbygeskiedenis gespeel het. Op die veld word hierdie slot se intelligensie energie en aggressie gerespekteer en bewonder

Hy is lid van die senior Springbok-leierskapspan en speel 'n groot rol in 'n ongelooflik suksesvolle era wat twee agtereenvolgende Wêreldbekers en die groep se huidige posisie van twee jaar boaan die wêreldranglys insluit.

In hierdie eerlike en onderhoudende vertelling beskryf Eben van die vernaamste faktore van sy sukses en hoe hy gefokus bly - op en van die veld af. Van sy nederige kinderjare in Goodwood - 'n voorstad van Kaapstad waar niks maklik kom nie - regdeur sy vroeë klubloopbaan tot by sy swaar verdiende plek in die Suid- Afrikaanse nasionale span vertel Ten Slotte die persoonlike kant van sy loopbaan en wat dit geverg het om 'n wêreldkampioen te word.