*COD & Shipping Charges may apply on certain items.
Review final details at checkout.
₹2126
₹2285
6% OFF
Hardback
All inclusive*
Qty:
1
About The Book
Description
Author
Christélle Contreau Wêreldberoemde Franse Konsertpianis Is Baie Meer As Wat Sy Vir Die Wêreld Voorhou. Van Kleins Af Glip Sy Skelm Weg Om Haar Oupa In Sy Werkswinkel Te Gaan Help Tot Groot Frustrasie Van Haar Ouers. Op Twintig Kwalifiseer Sy As Agent In 'N Spioenasienetwerk Waarby Haar Vader Haar Betrek Het En Word Die Berugte Vlinder: Rats Kleurvol En Onaantasbaar. Maar 'N Kragtige Bom Verwoes Die Motor Waarin Haar Vader En Beste Vriendin Kristine Reis En Moet Die Vlinder Uit Haar Geboorteland Vlug. Onder Verskeie Skuilname En Vermommings Ontduik Sy Die 'Insekdoders' Tot Haar Omswerwinge Haar Uiteindelik Na Suid-Afrika Kristine Se Vaderland Bring. En Dis In Kaapstad Dat Sy Vir Jan Brand Ontmoet. Eifel-Toring Van 'N Man Wat Haar Voete In 'N Oogwink Skoon Onder Haar Uitslaan. Vir 'N Kort Rukkie Leef Sy In 'N Waas Van Ongekende Geluk Maar Dan Dryf 'N Tweede Bom Haar Weer Verder Weg Van Die Man Wat Sy Liefhet Omdat Sy Vrees Vir Sy Lewe ... As Hy Die Bom Oorleef Het. Sal Sy Hom Ooit Weer Sien? Sal Sy Ooit Weer Net Christélle Contreau Wees? Sal Die Vlinder Se Vlug Ooit Tot 'N Einde Kom?