Lees Hoe 'N Jong Familie Se Lewe Onherroeplik Verander Word; Hoe 'N Ma Se Hart Aan Flarde Geskeur Word En Hoe Die Mens Se Vermoë Om Aan Te Pas Teen Die Storms Van Die Lewe Tot Die Uiterste Beproef Word. 'N Baba Verdwyn Ontvoer Deur 'N Desperate Psigopatiese Vrou. Die Ontvoerde Baba Word Later In Die Kaap Se Tuine Versteek En Aan Die Welwillendheid Van Vreemdelinge Oorgelaat. Maar Haar Lewe En Dinamiese Persoonlikheid Jonk Soos Sy Is Dien As Katalisator Om Die Lewens Van Diegene Wie Hulle Oor Haar Ontferm Radikaal Te Verander. Sy Bring 'N Nuwe Lewe Hoop En 'N Blink Toekoms Vir Haar Redders. Haar Eie Lewe Ondergaan Ook 'N Radikale Omwenteling In 'N Merkwaardige Afspeel Van Intrige Wanneer Haar Pad Elf Jaar Later Met Haar Biologiese Moeder Kruis. Haar Karate Vaardighede Gaan Tot Die Uiterste Beproef Word Wanner Sy Teen Twee Boosdoeners Moet Veg Om Hul Eie Lewens. Hierdie Verhaal Is Gevul Met Aksie Drama Intrige En Humor. Wanneer Die Twee Hoofplotte Van Die Verhaal Saam Smelt Vind Vele Sub-Plotte Plaas. Elke Keer Wat Die Leser Dink Dat Die Verhaal Tot 'N Einde Kom Neem Dit Weereens 'N Drastiese Wending In Die Teenoorgestelde Wending En Maak Dit Van Hierdie Boek Een Wat Uiters Moeilk Neergesit Sal Kan Word.
Piracy-free
Assured Quality
Secure Transactions
Delivery Options
Please enter pincode to check delivery time.
*COD & Shipping Charges may apply on certain items.